Julle word hartlik uitgenooi om Christo en Surina se troudag saam met hulle te vier. Ons is opgewonde om julle daar te sien.


Waar:

Galagos Country Estate

Wanneer:

12 Augustus 2017 

Tyd:

15:00

Aantrek kode:

Semi Formeel

RSVP:

Laat weet of jy kom teen 31 July 2017

 

Ongelukkig kan ons nie enige kinders akkommodeer nie.


VERLOOFFOTO'S